12 Plumbago
Welgedacht Estates, Bellville, Western Cape
Sale Information
Property Details
Property Sale Ratings & Reviews
Seller Review
Verified"Gene Coetzer was die naam van die agent wat vir ons aanbeveel is om ons eiendom te verkoop. Van die eerste ontmoeting was die wedersydse verhouding baie gemaklik, respek en deernis was kenmerke van die “nuwe vriendskap”. Gene het deurgaans gereeld met ons gekommunikeer en haar verwagting duidelik met ons gedeel, Ten spyte van alles wat sy moes doen en reél vir die verkoop van die eiendom het sy ALTYD my Moeder se belange en privaatheid eerste gestel, dit was die werkswyse van die oomblik wat die fotograaf vir die eerste keer deur die huis beweeg het tot en met die uiteindelike teken van die aanbod. : As afsluiting wil ek graag die volgende deel, die Integriteit waarmee Gene Coetzer handel is regtig besonders, alles wat sy gesé het sy gaan doen het sy gedoen, dit was ‘n wen resep van die begin af.” Die Vermaaks; 12 Plumbagosingel, Welgedacht Landgoed, Welgedacht"
Conveyancer
Louis van der Merwe